Hartenbos Karookraal
Karookraal is ‘n nuwe ontwikkeling in die ouer gedeelte van Hartenbos en is op die Hartenbosrivier tussen die N2-snelweg en die see geleĆ«. Die ontwikkeling sal wonings met ‘n egte Karoogevoel en styl oplewer, met die windpomp as die sentrale element in die ontwerp.